Gailard Sartain

Gailard Sartain
Geboorte 18 September 1946 (1946-09-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1972–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gailard Sartain (gebore 18 September 1946) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders (1983), Mississippi Burning (1988), Fried Green Tomatoes (1991), en The Replacements (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy